Rassie: Stories oor rugby en die lewe 1st edition by Rassie Erasmus – Ebook PDF Instant Download/DeliveryISBN: B0C9538ZPJ
Full download Rassie: Stories oor rugby en die lewe 1st edition after payment.
Product details:
ISBN-10 : B0C9538ZPJ
Author : Rassie Erasmus
Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy lewe vol hoogtepunte en laagtepunte.
Hy onthul hoe ontwrigtend dit was om saam met ’n alkoholis-pa groot te word en gesels oor sy kinderjare op die konserwatiewe dorpie Despatch. Hy kyk terug op ’n uitblinkerloopbaan as speler wie se ingebore rugbyinstink, vermoë om ’n wedstryd anders te lees en aptyt vir harde werk hom nog altyd onderskei het. Terwyl sy spanmaats ontspan het, het hy verkies om na ure se videomateriaal te kyk om wenstrategieë uit te werk. Toe hy die geleentheid gebied is om as Springbokkaptein vir sy land uit te draf, het hy dié eer van die hand gewys.
Rassie dink terug aan die tye toe hy ’n belangrike onderdeel van die ratwerk in Nick Mallett se rekordverpletterende Springbokspan van die laat 1990’s was. Hy herroep die pyn van die 1999-Wêreldbeker en die besering wat ’n einde aan sy loopbaan as speler beteken het.
Rassie: Stories oor rugby en die lewe 1st Table of contents:
Chapter 1
Chapter 2
Chapter 3
Chapter 4
Chapter 5
Chapter 6
Chapter 7
Chapter 8
Chapter 9
Chapter 10
Chapter 11
Chapter 12
Chapter 13
Chapter 14
Chapter 15
Chapter 16
Chapter 17
Chapter 18
Chapter 19
Chapter 20
Chapter 21
Chapter 22
Chapter 23
Chapter 24
Chapter 25
Chapter 26
Chapter 27
Chapter 28
Chapter 29
Chapter 30
Chapter 31
Chapter 32
Chapter 33
Chapter 34
People also search for Rassie: Stories oor rugby en die lewe 1st:
synopsis of rassie stories of life and rugby
rassie stories of life and rugby pdf
rassie stories of life and rugby free pdf
rassie erasmus stories of life and rugby
interesting stories to fall asleep to
Tags:
Rassie,Stories,rugby,die lewe,Rassie Erasmus